Nuttige wenke vir die gebruik van foto’s

Nuttige wenke vir die gebruik van foto’s

Een van die belangrikste aantrekkings-elemente van ‘n berig/storie, is waarskynlik die foto.  Dit is noodsaaklik dat daar heelwat aandag hieraan gegee moet word om ‘n afgeronde en suksesvolle berig/storie te skryf.  Hier volg ‘n paar wenke aangaande foto’s:

  • Die foto’s moet altyd na binne gedraai wees
  • Daar moet ‘n balans tussen foto’s se kleure en vorm wees
  • Foto’s moet altyd ‘n onderskrif hê
  • ‘n Foto moet altyd van goeie gehalte wees
  • Moet nooit ‘n foto “stretch” nie
  • Gebruik interessante foto’s wat die inhoud van die berig/storie ondersteun

Carpe diem

Carli***

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Lewer kommentaar