Monthly Archives: April 2012

Facebook vs Twitter

Facebook and Twitter are currently the most popular social networks using everyday by millions of people around the world. Twitter acts in which, where users are shown short messages from the people they are following, they can select exactly what … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged | Lewer kommentaar

4 Vrae wat jy oor sosoiale netwerke moet vrae

Watter uitwerking het die gebruik van ‘n sosiale netwerk op my privaathed? As jy nie versigtig is nie kan jou profielinligting, foto’s, statusopdaterings en kommentare te veel inligting voorsien.  Dit kan byvoorbeeld dinge bekend maak soos waar jy woon, wanneer … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Nuttige wenke vir die gebruik van foto’s

Nuttige wenke vir die gebruik van foto’s Een van die belangrikste aantrekkings-elemente van ‘n berig/storie, is waarskynlik die foto.  Dit is noodsaaklik dat daar heelwat aandag hieraan gegee moet word om ‘n afgeronde en suksesvolle berig/storie te skryf.  Hier volg … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Die voordele van blogging

Ek het ‘n bietjie gaan lees oor die voordele van blogging en ook hoekom mense blog. Volgens my, is blogging baie nuttig, omdat dit eerstens help om jou skryfvaardighede te verbeter – iets wat handig is vir joernaliste. Blogging vergroot … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Hoekom is nuus belangrik?

Hoekom is nuus belangrik? Om te weet wat aangaan in die nuus word deur baie mense as onbelangrik geag.  Hoe belangrik is dit dan nou eintlik?  Wel, elkeen is geregtig op sy eie opinie en daar is nie ’n verkeerde … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar